Organizer
NG Kerk Suid Lydenburg

Op Vrydag 30 en Saterdag 31 Oktober verander NG Lydenburg Suid in ’n kleurvolle feesplek waar die hele dorp welkom is.
Kom kuier saam, eet lekker, bring die gesin en geniet ’n naweek vol kos, musiek, pret, speletjies, stalletjies en aksie.
VRYDAG 30 OKTOBER
Vanaf 17:00
Braai, musiek, kuier en Sokkie
SATERDAG 31 OKTOBER
Vanaf 09:00
Oesfees, kos, stalletjies, Warrior Race, kinderpret, musiek en nog baie meer
Of jy nou kom vir die kos, die kinders, die kompetisie, die musiek of sommer net vir ’n lekker dag saam met mense, daar is iets vir almal.
49 Lydenburg Street, Mashishing, Mpumalanga 1120, South Africa
NG Kerk Suid Lydenburg
40
Days00
Hours34
Minutes
Add a review