Category: Community

Mar 28
Lydenburg se Begraafplase in ’n Toestand van Agteruitgang

Vir baie mense bied ’n besoek aan ’n geliefde se graf troos en vrede wat hulle nêrens anders ervaar nie. Tradisies en seremonies wat met die dood geassosieer word, speel ’n belangrike rol in die rouproses, en begraafplase behoort ’n plek van vertroosting en genesing te wees.Egter, vir inwoners van Lydenburg en omliggende gebiede, het […]